Colm Feore

Colm Feore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Augustus 1958 (1958-08-22)
Nasionaliteit Kanadese
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Colm Feore (gebore 22 Augustus 1958) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chicago (2002), The Chronicles of Riddick (2004), Bon Cop Bad Cop (2006), en Thor (2011).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search